Russiese Rewolusie (1917)

Russiese Rewolusie (1917)
Deel van die Eerste Wêreldoorlog

Die kruiser Aurora, wat die begin van die Oktober-rewolusie met ’n kanonskoot aangekondig het; die Aurora lê tans in Sint Petersburg voor anker.
Datum 8 Maart8 November 1917
Ligging Rusland
Resultaat Oorwinning deur die Bolsjewiste
Strydende partye
Vlag van Rusland Keiserlike Regering

Vlag van Rusland Voorlopige regering

Petrograd-sowjet

Bolsjewiste

Aanvoerders
Nikolaas IIa

Vlag van Rusland Georgi Lwof
Vlag van Rusland Alexander Kerensky

Wladimir Lenin

Leon Trotsky
Lew Kamenef

Sterkte
Vlag van Rusland Russiese weermag: Onbekend Rooi Leër: 200 000
a. tot 15 Maart 1917.

Die Russiese Rewolusie van 1917 het die Russiese keiserryk tot 'n val gebring. 'n Voorlopige regering wat gevorm is ná die abdikasie van tsaar Nikolaas II was ondoeltreffend en ongewild en hul mag is uiteindelik deur die Bolsjewiste oorgeneem. Die rewolusie is gevolg deur die Russiese Burgeroorlog (1917 tot 1922) tussen die Rooi Leër van die Bolsjewiste en rewolusionêre en die Wit Leër van die monargiste, konserwatiewe en gematigde sosialiste wat teen die drastiese hervormings van die Bolsjewiste was. Ná die burgeroorlog het die Sowjetunie in 1922 tot stand gekom.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search